Hoërskool Langenhoven se eerste rugbyspan het op Saterdag, 14 Mei, teen die baie sterk span van Montagu ‘n puik dag beleef met die eindtelling 13-13 gelykop. Die Dasse kon selfs gewen het indien hulle al hulle kanse benut het.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










