Laerskool Outeniqua in George is baie trots op hulle rugbymanne wat die George 0/13-streekspan by die eerste rondte SWD-proewe verteenwoordig het.
Agter v.l.n.r. Wihann Cloete, Jodi Prins, Lee-Mar Pedro, Laurenze Laminie, Joshua Smuts
Voor v.l.nr. Ian de Jager, Sphe Nzama, Zander Nel