)

Hoërskool Punt se Interact Club deel paaseiers uit

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Veertien leerders van Hoërskool Punt se Interact Club het op Vrydag 23 Maart paaseiers uitgedeel by tien Smartstart skooltjies in Kwanonqaba. Hierdie skooltjies bied vir 250 kinders tussen die ouderdom van 3 en 5 ‘n hupstoot in die lewe. Annemerie Saffi organiseer hierdie skooltjies en het die liefdadigheidsgroep vergesel. Behalwe vir die lekker paaseiers, het almal speletjies gespeel, kaartjies uitgedeel en liedjies gesing.

Aangeheg ‘n foto van hierdie groep leerders:

Agter vlnr: Siphesihle Johnson , Kyla van der Westhuizen, Caroli Byleveldt, Zani Fourie, Mej A Jordaan, Marina Barnard, Kelly October, Omphile Mahapanele
Voor vlnr: Erin Jeffery, Mareli Schoeman, Amy Corkill, Bianca de Swart, Vuyisa Ramohomane

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal