Hoërskool Punt se 2017 Ser-groep onder leiding van Mnr. Chris Rossouw, het Saterdagaand, 26 Augustus 2017,  tydens die Eisteddfod se gala-aand in die Diaz Museum opgetree.  Hulle het 95% tydens die Eisteddfod gekry.

Foto aangeheg:

vlnr:  Sthembiso Dhlamini, Anke van Niekerk, Eileen Swanepoel, Monique Coetzer, Douwleen Conradie, Anabelle Boer, Terena Botha, Junique Rhode, Abbie Rhode, Sheldon Whites, Schaine Meyer.

Voor:  Mnr. Chris Rossouw

Become a Sponsor