Michelle Groves, kranige netbalspeelster van Hoƫrskool Outeniqua in George, is tydens die onlangse All Ages Interprovinsiale netbaltoernooi tot die 0/17 SA netbalspan, wat uit 12 lede bestaan, verkies. MICHELLE GROVES NETBAL

 

Kwaggas is voorwaar trots op haar uitsonderlike prestasie.

Become a Sponsor