Baie geluk aan Daniëlle Earle, ‘n Gr 8 leerder van Hoërskool Outeniqua, wat onlangs ‘n pragtige gimnastiek prestasie behaal het.

Sy het die Eden Distrik by die 2017 South Zone Kampioenskappe in Kaapstad verteenwoordig vanaf 30 Junie tot 3 Julie 2017.

Daniëlle het ‘n silwer medalje ontvang.

 

 

Become a Sponsor