Lumari Carstens, graad 3, van Hoër Meisieskool Paarl, het 2 Augustus aan die finale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie te Goudini Spa, deelgeneem. Sy het uitstekend gevaar en HMS weereens baie trots gemaak!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










