)

HMS Paarl netbalspelers lewer goue medaljes en twee SA spelers!

Sewentien Netbalspelers verteenwoordig HMS Paarl in Weskaap netbalspanne:

• Jean-Miri Olivier (o.17) en Kerrin de Nobrega (o.16) is gekies vir onderskeidelik 0.17 en 0.16 SA netbalspanne!
• Caitlin Taylor en Luane le Roux word ook genooi vir SA proewe.

HMS lewer ook ‘n paar kapteine: Renezia Andrews (o.15 kaptein), Alisa Jackobs (o.15 kaptein) Adri Carstens (o.15 O/kaptein) en Luane le Roux (o.16 kaptein)

Kayla Dames, Leah Winter en Zynchia Brown se 0.14 Weskaap-span wen goud! Caitlyn Steenkamp se o.15 Weskaap-span wen silwer! Renezia, Zoë en Adri se o.15 Weskaap-span wen goud! Kerrin en Luane se o.16 Weskaap-span wen goud!

Foto: Agter vlnr: Kaylin Mostert, Rochelle Visagie, Jean-Miri Oliver, Carine Alberts, Caitlyn Steenkamp, Alisa Jacobs, Caitlin Taylor, Emma Swan

Middel vlnr: Kyla Dames, Bea van der Merwe, Adri Carstens, Zoë Tobias, Renezia Andrews,

Voor vlnr: Zynzhia Brown, Luane le Roux, Nina Eloff, Kerrin de Nobrega

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal