)

Hoërskool Robertson leerders neem deel aan SACOPA

Tarah Ibrahim (Gr 8) en Elmi Bruwer (Gr 10) van Hoërskool Robertson het vanaf 29 Maart tot 9 April, as deel van die WP-span, aan die SACOPA (SOUTH AFRICAN CHAMPIONSHIP OF PERFORMING ARTS) kompetisie in Rustenburg deelgeneem.

Tydens die kompetisie het Elmi 4 goue, 5 silwer en 1 brons medalje ontvang asook twee items bo 90%. Elmi het dus vir 6 items bo 90% behaal.
Tarah het 4 goue,3 silwer en ook vir twee items gekwalifiseer bo 90%. Tarah het dus ook vir 6 items bo 90%.

Dansers kwalifseer in die items waarvoor hulle goue medaljes of 90 % behaal het, vir die Suid-Afrikaanse span wat in Julie aan die Wêreld Kampioenskappe in Los Angeles gaan deelneem. Indien hul wel gaan deelneem kan hulle hul Suid Afrikaanse kleure verwerf.

Baie geluk aan hierdie twee dansers!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal