Baie geluk aan Jordan Williams, ‘n leerder van Hoërskool Robertson wat gekies is in die 0/19 Boland Regional Squad. Hulle het reeds op 26 Maart 2018 hul eerste T20 wedstryd teen Boland se Akademiespan op Boland Park gespeel.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










