)

Laerskool Nelspruit leerder onder-kaptein van Pumas 0/13A Cravenweekspan

Baie geluk aan Theuns Meyer van Laerskool Nelspruit, wat gekies is as onder Kaptein van die

Pumas 0/13A Cravenweek Rugbyspan. Theuns is volgende jaar ingeskryf by Hoƫrskool Nelspruit waar hy ingesluit is in NHS se Rugby akademie, onder leiding van Mnr Hennie Skorbinski.

Die 0/13 Cravenweek vind in die Junie-vakansie by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier plaas.

Baie geluk aan Marnu du Plessis en Regardt Vermaak wat gekies is vir die Pumas 0/13B Pumas Rugbyspan.
Hulle speel die vakansie in Sasolburg waar hul meeding aan die nadionale 0/13B kampioenskappe.
Marno en Regardt is volgende jaar ingeskryf by Hoƫrskool Nelspruit waar hulle ingesluit is in NHS se Rugby akademie, onder leiding van Mnr Hennie Skorbinski.
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal