Op Maandag 11 Maart het HoĆ«rskool Ermelo se eerstespan seunshokkie hulle liga-seisoen afgeskop teen HoĆ«rskool Volksrust. EHS het ongelooflike spanwerk getoon en wen die wedstryd 2 – 0. Adriaan Olivier en Gedeon Boersema het EHS se doele geskiet.
Hierdie jaar het EHS ān tweede seunshokkiespan. DiĆ© span het ook hulle eerste wedstryd van die jaar teen HoĆ«rskool Volksrust gespeel op dieselfde dag. Na ān harde wedstryd het die Erries met 2 – 3 verloor. Zian KotzĆ© het altwee die doele geskiet.
Baie geluk aan die seuns met pragtige hokkie! Ons sien uit na die res van die seisoen.
Foto bo:Ā Daniel van der Merwe