)

HOËRSKOOL BRACKENFELL SE BRUGBOU SPAN PRESTEER

Agter vlnr:  Mnr Johan Nieuwoudt (IGO Opvoeder) en Mnr Jannie Muller (Skoolhoof)

Voor vlnr: Branden Warwick, Marx Meyer en Rohan Smith

Hoërskool Brackenfell se Brugbou-span het aan die jaarlikse SAICE (The South African Institution of Civil Engineering) Internasionale brugbou-kompetisie by Southdowns College in Centurion deelgeneem. Die span het die eerste plek behaal.  15 Spanne van Hoërskole regoor Suid-Afrika het meegeding om die titel van die 2019 Brugboukampioen asook die groot kontantpryse te wen. Hoërskool Brackenfell se Brugbou-span het uitstekend gevaar en ‘n brug gebou wat slegs 120 g weeg en 244,2 kg kon dra.  Wat hierdie span se prestasie so ongelooflik maak is dat die brug meer as 2000 keer sy eie gewig kon dra.

 

Baie geluk aan die Hoërskool Brackenfell se Brugbou-span met hul groot oorwinning. Brakkies is supertrots op julle!

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal