)

Hoërskool Tygerberg 5de Mini Maestros-kompetisie

Hoërskool Tygerberg se musiekdepartement het vanjaar die 5de Mini Maestros-kompetisie vir laerskool-leerders aangebied!

Die kompetisie het vanjaar rekord inskrywings van hoogstaande gehalte gehad! Die beoordelaars was Adri van Wyk en Barend van der Westhuizen.

Die Mini Maestros 2019-wenner is James Cilliers (saksofoon)! Hy is een van Liam Burden se studente!

In die tweede plek is Madison le Roux (klavier)! Haar leermeester is Mario Nell!

In die derde plek is een van Linda Claassen se klavierstudent, Jaden van Balla!

Alain Basson het die Barend van der Westhuizen-prys vir die beste sanger ontvang! Alain is een van Esmé Hills (van Laerskool De Tyger) se studente!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal