)

Hoërskool Strand muurbal-interskole

Gerhard-van-Eeden-afrigter-Jaco-Momberg-Durand-van-Deventer-Danie-Momberg-en-Heinrich-Rossouw-0.15A-span.

Op 5 Augustus het Hoërskool Strand en Hoërskool Parel Vallei weereens die stryd aangeknoop in die jaarlikse muurbal-interskole. Vanjaar was Strand die gasheerskool in die sesde jaarlikse kragmeting.

Spel van hoogstaande gehalte is deur beide skole se spelers gelewer en Woensdag, 7 Augustus, was die hoogtepunt waartydens al drie ouderdomsgroepe se A-spanne mekaar die stryd aangesê het.

Van die 36 wedstryde en nege spanne, het Hoërskool Strand vanjaar loshande geseëvier met net 2 uit die 36 wedstryde wat hulle verloor het. Hoërskool Strand verower dan vanjaar aldrie die trofeë nl. o.15-span, o.19-dogters en o.19-seuns.

Ané-Braasch-Danelie-Pienaar-Aneldi-Morkel-en-Elana-Hay-0.19A-span
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal