)

Hoërskool Brackenfell leerders presteer by Minquiz-kompetisie

Hoërskool Brackenfell spog met 4 matriekleerders, Anri Coetzee, Lize Smit, Sanette Olivier en Maré du Toit, wat gedurende die tweede skoolkwartaal deelgeneem het aan die Minquiz-kompetisie wat by die Ingenieursfakulteit van die Universiteit van Stellenbosch plaasgevind het.

27 Skole met 4 leerders van elke skool het eers ‘n skriftelike toets afgelê wat gehandel het oor die Wetenskappe. Die skole was ingedeel in goud- en platinumgroepe. Hoërskool Brackenfell is uit die goudgroep gekies om aan die semi-finaal deel te neem waarna hulle die vierde plek behaal het.

Lize Smit was gekies om saam met 3 ander leerders van die Hoërskool Milnerton, Hoërskool Herzlia en Hoërskool SACS die Wes-Kaap gedurende die Junie-vakansie by die finale kompetisie in Johannesburg te verteenwoordig.

Die Wes-Kaap het ‘n tweede plek in die nasionale kompetisie behaal.

Lize Smit is beloon met ‘n tabet, baadjie, rugsak, powerbank en kontant en die skool ‘n kontantprys gewen.

Baie geluk aan Lize, Hoërskool Brackenfell is supertrots op jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal