)

SA DUATHLON KAMPIOENSKAP

Alexander Smit van Hoƫrskool Strand is onlangs vir die CTTA-span (Cape Town Triathlon Association) gekies om op 28 en 29 Junie aan die Suid-Afrikaanse Duathlon Kampioenskap by Milnerton Killarney Renbaan in Kaapstad deel te neem. (Duathlon sluit hardloop en fietsry in.)

By die Suid-Afrikaanse Kampioenskap het hy ā€˜n 7de plek in die Junior Super Sprint van die mansafdeling behaal.

Dit is reeds die derde keer hierdie jaar wat Alexander vir ā€˜n provinsiale span, wat aan ā€˜n nasionale kampioenskap deelneem, gekies is.

Baie geluk, Alexander!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal