)

Chris Langeveldt, ‘n gr.11-leerder van HS Strand

Wiskunde olimpiades

Chris Langeveldt, ‘n gr.11-leerder van HS Strand het in die afgelope weke uitstekend in Wiskunde Olimpiades presteer. In die SAMO (Suid Afrikaanse Wiskunde Olimpiade) het hy deurgedring na die derde rondte, aangesien hy onder die top 100 landswyd geëindig het in die tweede rondte.  Byna 100 000 leerders het landswyd aan die eerste rondte deelgeneem.  Die derde rondte het Donderdag 26 Julie plaasgevind.

Op Vrydag 13 Julie het van ons leerders aan Die Burger/Beeld/Volksblad se Wiskunde kompetisie deelgeneem. Die beste twintig leerders per provinsie het deurgedring na die finaal wat Saterdag 28 Julie in Durbanville plaasgevind het. Chris Langeveldt het deurgedring na die finaal as een van die Wes-Kaap se Top Twintig Leerders.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal