)

HS STRAND ONDER 16’S MAAK KENNIS MET FRANSE TOERSPAN

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Op 23 Junie, toe die meeste van HS Strand se leerders al heerlik vakansie gehou het, het die onder 16-rugbyspelers teen ‘n Franse onder 17-rugbyspan ‘n vriendskaplike wedstryd gespeel. Die klubspan (wat van ‘n verskeidenheid skole kom op die Franse platteland af kom), het die spangees en samehorigheid tussen die Strand-spelers baie aangenaam en interessant gevind. (Hulle ken nie skolesport nie – dit word slegs op klubvlak beoefen.)

Alhoewel daar ‘n baie groot punteverskil in die finale puntestand was (ten gunste van HS Strand) was daar na die wedstryd ‘n wonderlike gesindheid en kameraderie onder die twee spanne. Daar is lustig klere uitgeruilĀ  – om hierdie stukkie ervaring met die buitelanders op sigbare wyseĀ  te onthou.

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/HoĆ«rskool-Strand-maak-kennis-met-die-Franse-Toerspan.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal