Tumelo Moremi is in die 2018 WP onder 18 Akademie-week rugbyspan opgeneem. Die 2018 Coca Cola Craven- en Akademieweek vind vanaf 8 – 14 Julie in die Paarl by Hoër Jongenskool Paarl plaas.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










