Die hoofmeisie van HS Strand, Carlin Fisher, is vanjaar in die Boland-onder 18B-span opgeneem om vanaf 23 – 29 Junie aan die interprovinsiale Toernooi in Pietermaritzburg deel te neem. Dit is reeds die derde keer wat sy aan ‘n IPT vir hokkie deelneem. Baie geluk Carlin!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ān vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










