Eric Havenga (op die foto bo) van die Hoërskool Robertson is in die Wes-Kaap atletiekspan opgeneem. Hy gaan 21-24 Maart 2018 aan die SA Skole Kampioenskappe deelneem on Noord-Wes.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










