)

Hectic Biltong-trofee vir sportvrou van die jaar.

Individuele sport – Kristin Meyer – Atletiek Hoërskool Strand

Kristin Meyer neem reeds van veertienjarige ouderdom getrou aan atletiek deel – aanvanklik aan die langer hardloopitems, maar mettertyd het sy letterlik in die voetspore van haar ander stappende susters gevolg en die moordende stapitems aangedurf.  Dit is duidelik dat sy haar nie deur hierdie intimiderende en uitputtende afstande laat onderkry nie en het gekwalifiseer om aan die ASA Jeug- en Junior Kamioenskap deel te neem.  In ? tierende suidoostewind by die Groenpunt-stadion het sy getoon dat deursettingsvermoë ook in klein pakkies gebêre word en die silwer medalje in die 5000 m vir dogters o.17 verower. Kristin is ? waardige ontvanger van die beker vir Sportvrou van die jaar.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal