Die volgende leerders van HoĆ«rskool Upington het vanaf 24 ā 27 Janurie 2018 deelgeneem aan die Noordkaap tennisproewe in Kimberley. Die leerders het as volg geĆ«indig op die ranglys in hul onderskeie ouderdomsgroepe:
Dogters 0/14: Janneke Engels (8)
Dogters 0/15: Jana Nel (7) en LianƩ Kapp (9)
Seuns 0/15: Geo Engelbrecht (9) en Stefan Joubert (14)
Dogters 0/16: Janice Avenant (4)
Seuns 0/19: BenrƩ Engelbrecht (3)
BenrĆ© is ook opgeneem in die span wat later vanjaar aan die Interprovinsiale toernooi vir 0/19ās gaan deelneem.
Baie geluk aan ons tennispelers en sterkte vir die jaar se provinsiale toernooie.
Foto: L na R – Jana Nel, Geo Engelbrecht, Janice Avenant, BenrĆ© Engelbrecht, LianĆ© Kapp, Stefan Joubert en Janneke Engels