)

Hoërskool Upington atlete presteer vroeg

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Hoërskool Upington se atlete het die vroeë atletiekseisoen op `n baie hoë noot begin.

Tydens die naweek van 9 Oktober, neem 9 redelik onfikse atlete deel aan die Cradock Top 10 byeenkoms. Die kompetisie was bitter sterk, maar die ou spannetjie kwyt hul goed van hul taak en eindig 19de uit 83 spanne wat ingeskryf het.

JJ Snyders verower `n silwer medalje, Nicolene Loots 2 Brons en Kate Nugent `n Silwer.

Die afgelope naweek het 4 van hulle waar deelgeneem aan Jim Fouché se byeenkoms. Hulle het elkeen pragtig presteer en hul persoonlike beste tye verbeter. Gerhard Janse van Vuuren het sy tyd in die 800m met 7 sekondes verbeter vanaf Cradock se byeenkoms.

JJ Snyders hardloop weereens pragtig en kry `n goue en silwer medalje. Nicolene kry `n brons by die 400mH, maar eindig `n naelbreedte agter altwee verlede jaar se SA medaljehouers.

Al die atlete is vuur en vlam en `n opwindende atletiekprogram lê voor in 2018.

Jim Fouché Byeenkoms -Foto

JJ Snyders, Nicolene Loots, Nel Hanekom en Gerhard Janse van Vuuren

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal