)

Bokkieweek 2026 – Primêre Skool Naudeville

Bokkieweek 2026 – Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots om aan te kondig dat die Bokkieweek 2026 binnekort plaasvind. Dit is elke jaar’n hoogtepunt op die kalender vir jong rugbyspelers regoor Suid-Afrika. Dit word van 6–10 Julie gehou by die Sebenza Creek Bushcamp naby Naboomspruit/Mookgophong in Limpopo. Die beste o/13-talente kom daardie week bymekaar vir ’n toernooi wat nie net prestasie vier nie, maar ook die gees van kameraadskap, sportmanskap en nasionale trots.

Hierdie toernooi bied aan spelers die geleentheid om hul vaardighede teen die sterkste spanne in die land te toets. Dis is ’n belangrike platform waar toekomstige sterre hul eerste tree op die pad na groter rugbydrome gee.

Baie geluk aan Rhonan du Plessis wat verkies is tot die o/13 Rugby Bokkieweek 2026-span! Dit is ’n merkwaardige prestasie en ’n bewys van sy harde werk, toewyding en talent op die veld. Rhonan se prestasie dien as inspirasie vir al sy spanmaats en die hele Naudeville-gemeenskap.

Naudies wens hom alle sukses toe vir die toernooi en glo dat hy die skool se naam met trots sal uitdra.

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal