Nuwe Personeellede – Hoërskool Strand is verheug om twee nuwe personeellede in hul span te verwelkom. Me. M. Harmse is aangestel as die nuwe Bemarker van die skool, en me. L. van der Merwe is aangestel as die Skoolhoofsekretaresse.
Met hul energie, vaardighede en passie vir onderwys bring hulle vars dinamiek en ondersteuning tot die Arendfamilie. Arende glo dat hul bydraes ’n groot verskil gaan maak en dat hulle vinnig tuis sal voel in die warmte van die skoolgemeenskap.
Die hele Arendspan sê: Welkom! Arende sien uit na die nuwe hoogtes wat julle saam gaan bereik.
Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








