ATKV Redenaars. Baie geluk aan al Hoërskool Kemptonpark se talentvolle sprekers wat met hul krag van woorde en selfvertroue deurgedring het na die ATKV Redenaars semi-finaal van die ATKV Redenaarskompetisie wat op 23 Mei 2026 plaasvind.
Dit is ’n merkwaardige prestasie en ’n bewys van harde werk, passie en die vermoë om taal met oortuiging te gebruik. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle!
Graad 8 & 9 – Voorbereid
- Cleo van Wyk
- Eldene Minnaar
- Dané Keyser
- Wian le Uys
- Ziaan Swanepoel
Graad 8 & 9 – Onvoorbereid
- Cleo van Wyk
- Isabel Mc Leod
- Layla van der Westhuizen
Graad 10–12 – Voorbereid
- Marinique Ruthenberg
- Tristen Jurgens
- Widré van Niewenhuyzen
- Sylvia Malin
Graad 10–12 – Onvoorbereid
- Danni Malan
- Johnathan Düring
- Xané du Plessis
- Sylvia Malin
Hoërskool Kemptonpark is ongelooflik trots op julle! Hou aan glo in die krag van julle stemme – elke woord wat julle spreek, dra die trots van ons skoolgemeenskap.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








