Cycle Lab MTB Skolereeks – Hoërskool Linden is ongelooflik trots op hul fietsryers. Hulle het die afgelope naweek hul staal gewys by die MTB Cycle Lab School Series. Dit is gehou by HTS John Vorster. Hulle deursettingsvermoë, sportmangees en harde werk het Hoërskool Linden se harte vol trots laat klop!
Die uitslae was soos volg:
- Sub Junior Boys • Rossouw Dreyer – 37ste
- Youth 15 Boys • Delihan Boonzaier – 64ste • Dylan Coetzee – 109de • Luca Nel – 127ste
- Youth 16 Girls • Katya Coetzee – 53ste
- Youth 16 Boys • Hano Zietsman – 105de
- Junior Boys 17 • Liam Poustie – 51ste

Baie geluk aan elke deelnemer – julle het Hoërskool Linden met trots verteenwoordig!
Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








