Redenaars: Semi-Finaal – Drie redenaars van Hoërskool Fichardtpark het aan die ATKV-semi-Finaal deelgeneem.
Die volgende ster-redenaars het hul plek in die ATKV semi-finaal verower:
- Roelé de Beer – Graad 9
- Leandri Nicholson – Graad 11
- Monique van Heerden – Graad 11
Hierdie drie talentvolle leerders gaan op Vrydag, 22 Mei 2026 in Welkom die verhoog betree om hul redenaarsvaardighede te wys.
Baie geluk aan elkeen van julle met hierdie prestasie! Ons hou duim vas en weet dat julle nie net gaan uitblink nie, maar ook die ervaring gaan geniet.
Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








