WP Kleure vir Ysskaats – Hoër Meisieskool Bloemhof se gemeenskap is vol trots op Chrystal Conradie. Sy het haar WP kleure in gesinkroniseerde ysskaats verwerf het.
Chrystal is deel van die dinamiese Team Velocity, wat van 10–12 Mei aan die Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem. Hierdie prestasie is ’n groot mylpaal en wys haar toewyding, talent en liefde vir die sport.
Die Bloemhof-familie wens Chrystal en haar span alle sterkte toe. Mag hulle die ysskaats laat vonkel en julle WP kleure met trots verteenwoordig!
Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








