Con Spirito Lees uitslae. Laerskool Oranje-Noord vier Con Spirito-leesukses!
Laerskool Oranje-Noord se Rooibye het weer gewys dat lees nie net lekker is nie – dit bring ook groot prestasies! Baie geluk aan al die leerders wat aan die Con Spirito Lees aanlynkompetisie deelgeneem het. Julle harde werk en liefde vir lees inspireer almal.
🐝 Graad 1
- Ezra Strauss – 93%
- Stiaan Terblanche – 92%
- Mila Burnett – 90%
- Luné Rossouw – 89%
- Mariné Pool – Itemwenner 95%
- Liani Maritz – 90%
- Yuné Maritz – 89%
➡️ Deur na die volgende rondte: Ezra Strauss, Mariné Pool en Stiaan Terblanche
🐝 Graad 2
- Lexi-Jane Hayes – 91%
- Kara-Anne van Niekerk – 88%
- Maria Oelofse – Itemwenner Bybellees 94% (Afrikaans) en 95% (Afrikaans)
- Marelé Janse van Rensburg – Afrikaans 88%, Engels 89%
➡️ Deur na die volgende rondte: Maria Oelofse en Lexi-Jane Hayes
🐝 Graad 3
- Riekert van Niekerk – 89%
- Lohan Rossouw – 90%
- Milah Liebenberg – 89%
- Leah Luttig – 88%
- Eric Burnett – 92%
- Jandria Losper – 88%
➡️ Deur na die volgende rondte: Eric Burnett
🌟 Lees is lekker én goed! Baie geluk aan al die hardwerkende Rooibye – julle maak heuning van sukses!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.oranjenoord.co.za/
Foto verskaf











