Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Vier talentvolle dogters van Primêre Skool Naudeville in Welkom is gekies om die Lejweleputswa-hokkiespan te verteenwoordig by die Noord-Vrystaat hokkieproewe.
O/12-span (17 April – Sasolburg):
- Elle-Anne Roper
- Danielle van Staden
- Amohelang Kolobi
O/13-span (7 April – Bethlehem):
- Chelsea Joubert
Baie geluk aan hierdie spelers! Julle harde werk en toewyding bring groot trots vir Naudeville. Ons wens julle sterkte toe vir die proewe – gaan wys wat julle kan doen!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf











