Bergfiets by Devonbosch. Hoërskool Durbanville Bergfiets-seisoen afskop.
Durbies se bergfietsryers het die naweek hul seisoen met groot geesdrif begin by Devonbosch, Stellenbosch – en sommer dadelik sterk vertonings gelewer.
Podiumplekke: 4 – Goud x2, Silwer x1, Brons x1
Uitslae:
- Youth 16 Men: 20ste – Logan van Wyk 21ste – Wilhelm Burger
- Youth 15 Men: 16de – Christiaan Botha 25ste – Charl Joubert 28ste – Jacques Hamman 61ste – Stefan Otto
- Sub Junior Boys: 14de – Ean Joubert 36ste – Ethan Hill
- Junior 18/19 Men: 27ste – Adriaan Otto
- Junior 17 Men: 1ste – Ryan Koorzen 8ste – Henri Coetzee 19de – Ian Jansen van Vuuren
- Junior Women: 2de – Jolynn Botha
- Youth 15 Women: 3de – Alandri Steyn
- Sub-Junior Girls: 1ste – Skyler Blom
Geluk, Durbies! Julle het die seisoen met styl en trots afgeskop – ons is ongelooflik trots op elke ryer!


Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








