)

Eden Tweekampkampioenskappe – Hoërskool Punt staan uit

Eden Tweekampkampioenskappe. 🌟Spanne gekies vir SA- kampioenskappe.

Oudtshoorn was Dinsdag die toneel van die Tweekampkampioenskappe waar spanne saamgestel is om die Eden-distrik by die SA’s te verteenwoordig. Die nasionale byeenkoms vind 20 en 21 Maart 2026 in Oudtshoorn plaas.

Slegs ses atlete per ouderdomsgroep word gekies, met ’n minimum van 2000 punte as kwalifikasievereiste.

Lian Cilliers, leerling van Hoërskool Punt, het die seuns o.17-afdeling gewen en sy plek in die Eden-span verseker. Ander gekose Punt-atlete sluit in:

  • Lee-Anne Pretorius (dogters o.19)
  • Mienke Vorster (dogters o.19)
  • Roshelle van Niekerk (dogters o.17)

Hierdie vier atlete sal die Eden-span se belange by die komende Suid-Afrikaanse Kampioenskappe verdedig.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal