Amanda Coetzer Tennistoernooi. C&N Primêre Meisieskool Oranje het met trots die 23ste Amanda Coetzer Tennistoernooi aangebied. Die toernooi het vanaf Donderdag, 26 Februarie tot Saterdag, 28 Februarie plaasgevind en het tennis van uitstaande gehalte opgelewer!
Uitslae:
- 1ste – Primêre Meisieskool Oranje A-span
- 2de – Laerskool Eikestad
- 3de – Laerskool Saamtrek
- 4de – Laerskool Pretoria-Oos
- 5de – Primêre Meisieskool Oranje B-span
- 6de – St. Mary’s
- 7de – Laerskool De Hoop
- 8ste – Umhlali

Baie geluk aan elke span en elke dogter met julle uitstekende prestasies. Julle het ware sportgees en deursettingsvermoë gewys! ![]()







Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









