Cape Town Mini Tennis. 🏆 Hoërskool Paarl Gimnasium leerder, Ruben Scheppel, Presteer!
Baie geluk aan Ruben Scheppel (graad 10) wat onlangs aan die Cape Town Mini 2-Tennistoernooi deelgeneem het. Ruben het uitmuntend gevaar deur die Goudafdeling in die dubbelspel te wen, en boonop ’n Goudafdeling in die dubbelspel van die enkelspel te behaal.
Gimmies is trots op jou, Ruben – welgedaan!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








