53rd Midmar Mile. Congratulations to the 35 boys who proudly represented Grey College at the 53rd Midmar Mile this past weekend. The Midmar Mile is recognized as the world’s largest open-water swimming event.
A special mention goes to Connor le Gassick, Jedrick Geleta, and JC Coetzer, who finished in the Top 50 in the 14–30 age group. Damian Le Breton also achieved a Connor le Gassick, Jedrick Geleta, and JC Coetzerin the Boys 13-and-under category.
Well done, gentlemen – you have made Grey College proud!
🏊Swem – Grey Kollege Bloemfontein
Baie geluk aan die 35 seuns wat Grey Kollege die afgelope naweek by die 53ste Midmar-myl verteenwoordig het. Die Midmar-myl is die wêreld se grootste opewater-swemgeleentheid.
Spesiale vermelding aan Connor le Gassick, Jedrick Geleta, en JC Coetzer, wat in die Top-50 geëindig het in die 14–30 ouderdomsgroep. Damian le Breton het ook ’n Top-50 plek behaal in die Seuns 13-en-jonger kategorie.
Baie geluk, manne – julle het Grey Kollege met trots verteenwoordig!

Lees meer skitterende skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf










