Graad 8 VLR 2026 – Dit is met groot trots dat Hoër Volkskool Potchefstroom die nuwe Graad 8 VLR van 2026 bekendstel.
Hierdie Graad 8 VLR 2026 groep seuns en dogters is deur hul klasmaats verkies. Hulle staan nou gereed om ’n jaar van diens, leierskap en inspirasie aan te pak.
Die Seuns wat verkies is:
- Rossauw Visser
- Xarco Malan
- Cilliers Jansen van Vuuren
- Handré Biewenga
- Eben Nel
- Wilmar Pretorius
Dogters wat verkies is:
- Vené Vermaak
- Chanell Weideman
- Lua Stoop
- Dané Ackerman
- Ané Barnard
- Alida Pienaar
Hierdie jong leiers is nie net die stem van hul graad nie. Hulle is ook rolmodelle wat met verantwoordelikheid, respek en samewerking die pad vorentoe sal baan. Volkies glo dat hulle ’n positiewe verskil gaan maak in die skoolgemeenskap en dat hul leierskap net verder sal groei en skitter.
Mag hierdie jaar vir elkeen van julle ’n tyd wees van ontwikkeling, nuwe uitdagings en onvergeetlike prestasies. Daar word uitgesien na die energie en vars idees wat julle gaan bring!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








