Vrystaat-tennisproewe. Baie geluk aan ons talentvolle leerders wat die afgelope naweek puik presteer het tydens die Vrystaat-tennisproewe!
O/15:
- Kara Taute – 1ste plek
- Jayden Viljoen – 7de plek
O/19:
- Piet le Roux – 1ste plek
- Vanessa Wasylizen – 6de plek
Die Gouties is ongelooflik trots op julle uitmuntende prestasies en toewyding. Hou so aan – julle maak jul skool trots! 🎾✨
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf











