Vrystaat-tennisproewe – HoĆ«rskool Goudveld spelers skitter
Vrystaat-tennisproewe. Baie geluk aan ons talentvolle leerders wat die afgelope naweek puik presteer het tydens die Vrystaat-tennisproewe! O/15: O/19: Die Gouties is ongelooflik trots op julle uitmuntende prestasies en toewyding.…









