Unisa Musiekteorie-eksamens. DF Akademie – Musiekafdeling.
DF-Musiek is uiters trots op die musiekleerders wat puik presteer het in die onlangse Unisa Musiekteorie-eksamens.
Verskeie leerders het uitsonderlike resultate behaal en is op die Unisa-ererol geplaas. Hulle harde werk en toewyding het die volgende indrukwekkende prestasies opgelewer:
- Joshua Schoeman (Gr. 1 – 93%)
- Livia van Zyl (Gr. 1 – 96%)
- Anna Kriel (Gr. 2 – 97%)
- Danté van der Heide (Gr. 3 – 98%)
- Magriet de Klerk (Gr. 3 – 97%)
- Azelle Kotze (Gr. 3 – 95%)
- Carli Ferreira (Gr. 3 – 93%)
- Mickel Retief (Gr. 4 – 95%)
- Raco Retief (Gr. 4 – 90%)
- Emma de Jager (Gr. 4 – 94%)
- Naomi Deacon (Gr. 4 – 95%)
- Pippa Vermeulen (Gr. 4 – 97%)
- Carla Strydom (Gr. 5 – 90%)
👏 Hierdie uitsonderlike prestasies is ’n bewys van die talent, deursettingsvermoë en passie van DF Akademie se leerders. Die skool is trots om deel te wees van hul musikale reis en sien uit na nog vele suksesse in die toekoms!
Lees meet uitstaande skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









