Graad 1 leerders 2026. Primêre Skool Naudeville in Welkom is trots om vanjaar ’n groot groep Graad 1-leerders te verwelkom. Die Naudies spog met hierdie nuwe maatjies wat vol entoesiasme en leergierigheid die skooljaar aanpak!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









