)

Ontmoet die leiers 2026 – Welkom-Gimnasium trotse aankondiging

Ontmoet die leiers 2026. Welkom-Gimnasium kondig met trots hul leiers 2026 aan. Ontmoet die leiers 2026, Die leiers beantwoord ook elk vier vrae.

Kaptein 2025 – Louis Steenkamp.

  • 1. Hoe probeer jy Jesus se voorbeeld volg by die skool? “Om elke leerder met omgee en liefde te behandel, maak nie saak uit watter soort huis hulle kom nie.”
  • Watter lied beskryf jou die beste? “Don’t matter – Derik Fein.”
  • Het jy enige stokperdjies? “Skiet en om nuwe projekte aan te pak op die plaas.”
  • Watter leuse sal jy vir die 8’s gee? “Gee jou bes en God sal die res doen.”

Kapteine 2026 – Nea van Niekerk.

  • 1. Hoe probeer jy Jesus se voorbeeld volg by die skool? “Deur ander met liefde, nederigheid en respek te behandel en altyd te probeer wys wie Hy is deur my woorde en dade.”
  • 2. Watter lied beskryf jou die beste? “What a God – SEU Worship.”
  • 3. Het jy enige stokperdjies? “Teken en verf.”
  • 4. Watter leuse sal jy vir die 8’s gee? “Probeer jou beste, lag altyd, wees altyd jouself en onthou om altyd positief te bly.”

Vice-Captain 2026 – Tumelo Hlakoane.

  • 1. How do you try to follow Jesus’ example at school? “To live by example – be kind, respectful, and honest – even when others aren’t being honest and respectful towards me.”
  • 2. Which song describes you best? “Love yourz – J Cole.”
  • 3. Do you have any hobbies? “Gymming, and online gaming.”
  • 4. What motto would you motivate the Grade 8’s? “Change is hard for everyone, but with faith and perseverance, you will climb mountains and overcome obstacles you could only dream of.”

Onderkapteine 2026 – Mieke Erasmus.

  • 1. Hoe probeer jy Jesus se voorbeeld volg by die skool? “Deur ander mense te help wat is reg en verkeerd, regte waardes te hê, mense in God te laat glo en altyd uit te kyk vir ander.”
  • 2. Watter lied beskryf jou die beste? “The greatest – Sia”
  • 3. Het jy enige stokperdjies? “Om kos te maak saam met my ma.”
  • 4. Watter leuse sal jy vir die 8’s gee? “All things are possible if you believe.”
Tumelo Hlakoane en Mieke Erasmus

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkom-gimnasium.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal