)

Rhinos Rugby – Hoërskool Hugenote trots op Ewald Smit

Rhinos Rugby. Baie geluk en sterkte aan Ewald Smit van Hoërskool Hugenote, Springs. Hy het die ongelooflike prestasie behaal het om vir die Rhinos Rugby span gekies te word. Die span vertrek binnekort op ‘n toer na Italië.

Die Hugies se harte klop vol trots – jou toewyding, harde werk, dissipline en passie vir rugby het jou tot hier gebring, Ewald. Jy is ’n ware rolmodel vir jou spanmaats en ook vir elke Hugie wat groot drome koester.

Ewald, jy dra nie net jou eie naam nie, maar ook die gees van Hoërskool Hugenote en die trots van Suid-Afrika saam met jou. Ons weet jy gaan elke oomblik aangryp en jou land en skool met eer verteenwoordig.

Mag hierdie toer jou nie net sportief verryk nie, maar ook jou horisonne verbreed – nuwe lande, nuwe mense, nuwe ervarings.

Geniet elke oomblik, speel jou hart uit, en onthou: jy het ’n hele gemeenskap wat agter jou staan en jou aanmoedig!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hugies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal