VLR Leerders 2026. Met HOEKIE-trots stel Hoërskool Driehoek die skool se nuwe lede van die Verteenwoordigende Leerlingraad (VLR) vir 2026 bekend!
Hierdie leerders is gekies omdat hulle ware leierseienskappe toon: verantwoordelikheid, respek, samewerking en ’n hart vir ander.
- Graad 9
- Dogters: Janci Beyers • Casey Bezuidenhout • Kyla Lamprecht • Milan Loots • Simone Roos • Lienka Strydom • Cara van der Merwe • Mieke van Niekerk.
- Seuns: Justin Coetsee • Luan du Toit • Jovan Kemp • Cauilo Koen • Papi Kotsoane • Jaco Labuschagne • Kyle Lamprecht • Luan van Vuuren.
- Graad 10
- Dogters: Christi Beyers • Melandri du Plessis • Beonay Fisher • Khloe Jordaan • Blom Moloedi • Kiara Oosthuizen • Zenique Strydom.
- Seuns: Vaughn Gilchrist, MJ Jacobs, Lian Kok, Willie le Roux, Migael Potgieter. Christiaan Schoeman, Janu van der Westhuizen.
- Graad 11
- Dogters: Bea Burger, Sune Palm, Lene Pansegrouw, Megan Pretorius, Timone Scheuer, Amy Slabbert, Tinique Vrey.
- Seuns: Vincent Austin, Marko Cordier, Cohen Fotias, JC Scholtz. John-Pierre Theron, Divan van der Nest, Brian van Vuuren
Hoërskool Driehoek sien uit na die pad vorentoe saam met hierdie ongelooflike groep jong leiers!


Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








