SA Skole Netbalkampioenskappe. 🏐 Hoërskool Nelspruit se Panthers skitter by SA Skole Netbalkampioenskappe! Hoërskool Nelspruit se eerste netbalspan het met vasberadenheid en flair deelgeneem aan die 2025 Netbalkampioenskappe. Nellies het agste in die land geëindig uit die top 24 skole! ’n Uitmuntende prestasie wat getuig van harde werk, spanpoging en ware Panthers-gees.
🎉 Baie geluk aan die Panthers! Nellies is uiters trots op elkeen van hierdie sterre.
- Emma Weideman
- Marece Fourie
- Joslin Boshoff
- Danielle Grobler
- Lourica van der Merwe
- Azelle du Preez
- Liemoni Joubert
- Jessica Nel
- Ninke Mostert
- Leané Veldman (Kaptein)
Uitslae:
- ✅ Wen teen Voortrekker | 30–17
- ❌ Verloor teen Rustenburg | 10–33
- ✅ Wen teen Kgatsiatsie | 37–10
- ✅ Wen teen Kayamandi | 38–6
- ✅ Wen teen Khiaso | 52–7
- ✅ Wen teen HTS Middelburg | 14–11
- ❌ Verloor teen La Rochelle | 14–25
- ❌ Verloor teen Framesby | 19–26
- ❌ Verloor teen Noordheuwel | 18–24
🖤 Die Panthers het hulself gevestig as ’n mag op die netbalveld – en ons glo dit is net die begin van groter hoogtes!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








