)

Funakoshi Karate International SA – Hoërskool Strand

Funakoshi Karate International SA. Liam Strydom bewys ouderdom is geen hindernis vir ’n swart belt nie!

Na agt jaar van harde werk en deursettingsvermoë het Liam Strydom, ’n graad 8-leerder aan Hoërskool Strand, op Saterdag 21 Junie 2025 sy swart belt in karate verwerf. Die gradering het plaasgevind onder leiding van Sensei Birgitt Smit van Funakoshi Karate International SA.

Liam was die enigste persoon van sowat 75 deelnemers wat dié prestasie behaal het – ’n uitsonderlike mylpaal wat minder as 5% van karatekas ooit bereik.

Hoërskool Strand is ongelooflik trots op jou toewyding en volharding, Liam, veral tydens uitdagende tye soos tydens die Covid-pandemie. Baie geluk, Liam – jy is ’n ware inspirasie!

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal