Debatspanne na ATKV-finaal. Helmekaar Kollege het drie debatspanne in ATKV-finaal. Twee seniors en ses juniors het die stof in hul mededingers se oë geskop.
Seniors:
- Thea Kotzé
- Emile du Toit
Juniors:
- Kristian van Gaalen
- Katie Doyer
- Mila Kapp
- Neil Robinson
- Elle Miller
- Hade-Mari van Graan

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








