Revuegroep van 2025. Hoërskool Nelspruit se revuegroep van 2025 het Saterdagaand ‘n première-geleentheid bygewoon. Hier het hulle die geleentheid gehad om vir die eerste keer die revueproduksie as ‘n span saam te kyk.
Daarna het daar ook ‘n prysuitdeling plaasgevind en die volgende leerders het toekennings ontvang:
- Beste nuweling – Emile de Kock
- Beste kunstenaar (seun) – Jacques Bouwer
- Beste kunstenaar (dogter) – Nina Prinsloo
- Beste danser (seun) – Skye Davidson-Loots
- Beste danser (dogter) – Elané Eksteen
- Beste sanger (seun) – Jacques Bouwer
- Beste sanger (dogter) – Danika Viljoen
- 4 Jaar Lid (2022-2025) – Eva Lloyd en Marnieke Pretorius
- Beste vordering: Bevin Berrington







Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Photos supplied
Become a Sponsor








